top of page

ALLE 2014 BRUIDE!

  

Proteas is op die oomblik 'n baie gewilde keuse onder bruide vir ranskikkings op hulle troues

Gaan jy 'n bruid in 2014 wees?

Wil jy graag proteas vir jou troue wen?

Kom na die Cullinan Protea & Tuin Ekspo en staan 'n kans om jou eerste 30 proteas vir jou troue te wen!

Kompetisie reëls:

 

Kompetisie sluit Koning Proteas uit.

Alle deelnemende bruide moet teenwoordig

wees vir die trekking

ERVAAR ‘N PAAR UUR VAN TERAPIE EN KUNS – BLOMMERANGSKIKKING KOMPETISIE

 

Hou jy van ‘n uitdaging? Wil jy graag deel neem aan ‘n blommerangskikking kompetisie of ‘n geleentheid kry om ‘n beoordelaar te wees? Dan is hierdie spesiaal vir jou. Bring jou talent en wen ‘n prys.

Daar sal vier kompetisies gehou word met

verskillende temas 

 

Al die blomme en benodigdhede sal verskaf word vir die verskilllende temas.

 

Beoordeling sal na elke tema gedoen word en daar is ‘n prys vir elke temawenner

 

Die tye en temas is as volg

 

21 Maart   10h00  Paasfees

21 Maart   15h00  Bosveld piekniektroue

22 Maart  09h00 Bruidsruiker – Jou droomruiker

22 Maart  14h00  Spesiaal vir Moeder

Inskrywingsfooi is R200.00 per inskrywing. Elke deelnemer mag die rangskikking saamneem

bottom of page